ALLE AFLEWERINGS WORD DEUR FASTWAY KOERIERS HANTEER.
NEEM KENNIS! MY TOWER LABELS BESTELLINGS GESLUIT.
BELANGRIKE INLIGTING
1 . Verpakking van voorraad is afhanklik van die beskikbaarheid by verskaffers. 2. Ouers bepaal hulle eie metode van afbetaling. Let wel! Volledige betaalde bestellings na 20 Desember 2021 mag ‘n potensïele wagperiode hê. (langer as voorheen aangedui). 3. Geen pakkette word verpak of afgelewer voordat u boekwinkelrekening nie ten volle vereffen is nie.
WEBWERF OOP VIR 2022 BESTELLINGS
NEEM KENNIS : PAKKETTE WORD SLEGS AFGELEWER BY AANGEDUIDE ADRES. GEEN PAKKETTE KAN AFGEHAAL WORD NIE.
Welkom by Midstream Ridge Boekwinkel.
Klik Hier vir meer inligting oor hoe om te bestel.
_______________________________________________________________________________________________
Die Boekwinkel word vanaf Castle Walk Stationers @ Ridge by die "Shopping on Ridgeway" sentrum bedryf.
Castle Walk @ Ridge besigheidsure :
Maandae: 08h00 - 18h00
Dinsdae: 08h00 - 18h00
Woensdae: 08h00 - 18h00
Donderdae: 08h00 - 18h00
Vrydae: 08h00 - 18h00
Saterdae: 08h00 - 14h00
Sondae: 10h00 - 13h00
Publieke vakansiedae: Gesluit